Padang
Voorkoms
| Padang | |
|---|---|
| Kaart | Wapen |
| | |
| Vlag | |
| | |
| Land | |
| Administratiewe gewes | Wes-Sumatra |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 695 vk km |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2000) | 757.600 |
| Tydsone | UTC +7 |
| - Somertyd | UTC +8 |
| Amptelike webwerf | |
Padang (Indonesies: veld/vlakte) is 'n stad in Indonesië op die Sumatra-eiland in die Wes-Sumatra-provinsie. Padang is die provinsiale hoofstad.
Padang het sedert 2005 'n nuwe lughawe: Minangkabau International Airport.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Op 30 September 2009 het 'n aardbewing geboue laat ineenstort en tweeduisende mense omgekom.
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Padang. |


